HOME
CONTACT US
LOG IN
AG 160952 Bonsmara Bul LOT
001
Information
Gallery
Description:
‘n Bul met besonderse bouvorm en besonderse mooi dieprooi donker kleur. Baie mooi diepte van lyf en baie goeie kapasiteit en breedte, goeie skede en skrotum, bene en kloue, mooi sterk bek en ‘n top seun van ADV07-154. AG16-952 is ‘n bul met baie mooi veilige syfers op Speen Direk, Speen Maternaal, Geboorte Direk, Voeromsetverhouding en Skrotum. ‘n Bul wat u baie mooi na kan kyk. Sy Ma is nog steeds in die kudde. Sy kalf die eerste keer op 23 maande haar TKP op 7 kalwers is 373 dae – so sy is super vrugbaar. Ons sien hier ook ‘n interessante stamboom met Oom Frans van der Berg, Fourie Scheepers en Nick Serfontein daarin. So kyk gerus mooi na hierdie bul – ons dink dit is ‘n sterk bul om die veiling mee te open – moenie hierdie bul mis nie.
Notes:
Estimate Value:
R
-
Selling Price:
R
-
Reserve:
R
- No Reserve