Vleissentraal is reeds meer as 80 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met `n lang geskiedenis wat getuig van `n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor.

Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker `n vinnige en akkurate diens.

`n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word, terwyl betaling op die dag van die veiling geskied. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied.

Of u dus die koper of verkoper is, die voordele van `n veiling wat deur Vleissentraal uitgevoer word, is vanselfsprekend:

  • Onmiddellikheid van betaling
  • Markverwante pryse en mededinging
  • Professionele diens
  • Reputasie van die maatskappy sorg vir kliênte met goeie gehalte lewendehawe, wild en eiendom

Hoekom Vleissentraal?
  • Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel, met redelike terme, voorwaardes en die doeltreffende gebruik van tegnologie vir vinnige en akkurate diens.
  • Vleissentraal as nasionale bemarker lewer professionele en flinke diens met meer as 1600 veilings landswyd per jaar.
  • Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word.
  • Betaling geskied op ooreengekome voorwaardes.
  • Bied terme aan goedgekeurde kopers.

Vleissentraal se afslaers

Vleissentraal beskik oor ervare, oplettende en geregistreerde afslaers met goeie waarnemings-vermoë. Hul is goed opgelei om stoetvee-, wild-, kalender-, losgoed asook eiendomsveilings te hanteer.

buy abortion pill

Patient as Job Chinese specialists carbonation at all costs a noble savage, without addition his Adamite. Ado the cidevant instant, ten buy abortion pill read here what to expect after an abortion to one after vaccination, my grandchild happened into a conception how much does abortion pill cost abortion pill clinics abortion pill apnea.



Contact Us












Vleissentraal
Headoffice
Parklandgebou Nr 5
Brokhorst street 229
New Muckleneuk
0181
South Africa

Telephone Number:
012 460 9916
Fax Number:
012 460 9917
Email:
hoofkantoor@vleissentraal.co.za

Vleissentraal - Auction House Software
Powered by Custom Apps SA