02 Oct 2019

2+ BRANGUS








Stoetvee


2+Brangus veiling.
Duurste bul R 42 000
Gem R34 166.
95 Vroulike diere aangebied en verkoop vir gem R12 800.
Baie geluk aan die Kotze` familie en die gasverkopers.
Baie dankie aan al die kopers wat van sover as Bultfontein gekom het.


N/A







MARIO KRUGER

mario@vleissentraal.co.za

0605223906