25 Sep 2019

STEPHAN KIRSTEN MEATMASTERVEILING








Stoetvee


Stephan Kirsten Meatmaster Produksieveiling. Baie goeie veiling vandag gehou. 422 kommersiële vroulike diere aangebied en verkoop vir gemiddeld R1586. 200 gekeurde vroulike diere aangebied en verkoop vir gemiddeld R2577. Duurste ram verkoop vir R23 000 aan onderskeidelik Pieter vd Merwe van Middelburg en Rassie Erasmus van Mosselbaai. Gemiddeld van ramme is R7635. Baie dankie aan al die kopers wat van oor die hele land opgedaag het. Baie dankie aan die verkopers Stephan Kirsten, Johan Steyn, Joe van Wyk en Kurt Donian dat ons die veiling vir jul kon aanbied. Dit is vir ons n voorreg en n plesier. Vandag was weereens n tree in die regte rigting waar Meatmaster in getalle verkoop word.


Andre Van Zyl







PHILIP PIEK

malindapiek@gmail.com

0833094144