HOME
CONTACT US
LOG IN
24 Jan 2020
2 BROERS DORMER EN SUFFOLK PROODUKSIEVEILING.
Info
Lots
Map
Auction Type:
Stoetvee
Description:
LOT 66 is vir die hoogste prys van R21000 verkoop op 2BROERS DORMERS se sewende veiling op die plaas Lower Orpendale, Barkly-Oos. Mark Andersen, Elandsberg Dormerstoet, Hogsback, is die koper. Al 50 ramme is teen ‘n gemiddelde prys van R8810 verkoop. Baie dankie vir elke bod, wat die veiling lekker lewendig gehou het.
Die 305 ooie op 2BROERS DORMERS se 7de veiling het gemiddeld R2136 stuk behaal met ‘n hoogste prys van R6500 vir dragtige ooie. Wayne Hill van Teutfontein naby Middelburg, Mpumalanga en Pierre Joubert van East Field, Cedarville, het hulle gekoop. Baie dankie vir almal se ondersteuning - dit word opreg waardeer.
Die duurste ram is vir die prys van R19 500 verkoop op Twee Seuns Suffolks se sewende veiling op die plaas Lower Orpendale, Barkly-Oos. Wayne Hill van Teutfontein, Middelburg, is die koper. Al 42 ramme het teen `n gemiddelde prys van R10 060 - `n nuwe tuiste gevind. Ons is dankbaar vir elke koper, wat die pad aangedurf het om ons te kom ondersteun. Mag die ramme top lammers vir julle teel.
Die 67 ooie op ons 7de veiling het gemiddeld R5 160 stuk behaal met ‘n hoogste prys van R8 000 vir ‘n dragtige ooi. Byleveld Familieboerdery van Britstown is die koper. Greg Barber, Barber Farming, Greytown, het ook ‘n ooi en lam vir R8 000 gekoop. Dankie vir julle ondersteuning manne!
Auctionear:
Andre Van Zyl
Images:
Lots
Location :
BARKLY-OOS
About :
Address :
City :
Barkly-Oos
Province :
Eastern Cape
Postal :
Image :
Map :
Contact Person:
MARIO KRUGER
Contact Email:
mario@vleissentraal.co.za
Contact Number:
0605223906